2010-10-21: DA ontevrede met polisie se vuurwapen-beleid

http://www.news24.co.za<br>
Submit letters at :<br>
<a href="http://www.news24.com/News24v2/Components/Generic/Feedback/0,,,00.html">http://www.news24.com/News24v2/Components/Generic/Feedback/0,,,00.html</a>

Moderator: GenMod

2010-10-21: DA ontevrede met polisie se vuurwapen-beleid

Postby GOSA » Thu, 2010-10-21 11:49

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/ ... d-20101021

DA ontevrede met polisie se vuurwapen-beleid
2010-10-21 09:40

Kaapstad – Die DA het Donderdag gesê dat die polisie meer as 3 200 vuurwapens in die laaste finansiële jaar verloor het, het Eyewitness News berig.

Dit was ‘n 17% toename van die vorige jaar.

LP Dianne Kohler-Barnard het versoek dat die ouditeur-generaal ‘n ondersoek loods in die polisie se vuurwapen-beleid, aangesien sy glo dat die beleid nie werk nie.

“Hierdie is die tweede agtereenvolgende jaar wat die hoeveelheid verlore of gesteelde vuurwapens toegeneem het. Die probleem raak net erger en dit plaas die lewens van gewone Suid-Afrikaners in gevaar,” het sy bygevoeg.

Lees meer by Eyewitness News
What have YOU done for YOUR rights today?
GOSA
Site Admin
 
Posts: 1598
Joined: Sun, 2006-01-29 15:42
Location: South Africa

Return to News24

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron