2011-02-27: Polisievrou skiet glo haar man oor skelmpie

Quis Custodiet Ipsos Custodes?

2011-02-27: Polisievrou skiet glo haar man oor skelmpie

Postby GOSA » Mon, 2011-02-28 09:48

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/ ... e-20110227


Polisievrou skiet glo haar man oor skelmpie
2011-02-27 18:46


Johannesburg - 'n 33-jarige vroulike konstabel is in hegtenis
geneem nadat sy na bewering haar man in Etwatwa, Benoni,
Sondagoggend doodgeskiet het, het die polisie gesê.


Lt. kol. Lungelo Dlamini sê die vrou het haar man 'n paar blokke
weg van hul huis met 'n ander vrou betrap.


"Dit het in die vroeë oggendure gebeur en sy het haarself ná die
voorval aan die polisie oorgegee," het Dlamini gesê.


"Sy het haar dienspistool gebruik. Sy sal van moord aangekla
word," het hy gesê.
What have YOU done for YOUR rights today?
GOSA
Site Admin
 
Posts: 1598
Joined: Sun, 2006-01-29 15:42
Location: South Africa

Return to SAPS : Police Shootings, Brutality, Corruption and Incompetence

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron