2009-11-10: Verkeersman skiet vriendin, self

http://www.dieburger.com <br>dbmening@dieburger.com

Moderators: GenMod, AfrMod

2009-11-10: Verkeersman skiet vriendin, self

Postby GOSA » Thu, 2009-11-19 15:45

http://www.dieburger.com/Content/Suid-A ... ndin,_self



Verkeersman skiet vriendin, self
2009-11-10 09:54


Kaapstad ­ 'n Verkeerskonstabel het homself en sy vriendin in Woodstock,
Kaapstad doodgeskiet.


Die 26-jarige Yandiswa Klaas is Maandagaand twee keer in die kop geskiet en
een keer in die bors, in hul parkeerarea by die paartjie se huis by die Elm
Wood woonstelle, het sers. Hilton Malila gesê.


Mpumemeo Singatha (31), 'n beampte by die provinsiale verkeersdienste, het
toe na sy slaapkamer gegaan, sy dienspistool teen sy kop gedruk en homself
geskiet.


Albei is op die toneel dood.


Polisiebeamptes het mense gevra wat moontlik inligting rondom die voorval
kan verskaf, om na vore te kom en Godfrey John, ondersoekbeampte te kontak
by 021 486 2853 of Stop Misdaad by 08600 10111.
What have YOU done for YOUR rights today?
GOSA
Site Admin
 
Posts: 1598
Joined: Sun, 2006-01-29 15:42
Location: South Africa

Return to Die Burger

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron