2009-09-18: Geen wapens vir wagte

http://www.dieburger.com <br>dbmening@dieburger.com

Moderators: GenMod, AfrMod

2009-09-18: Geen wapens vir wagte

Postby GOSA » Thu, 2009-11-19 15:22

http://www.nuus24.com/Content/Suid-Afri ... _vir_wagte


Geen wapens vir wagte
2009-09-18 11:47


Johannesburg ­ Sekuriteitswagte by winkelsentrums sal ongewapen bly om
"oorlog-sones" te voorkom.


"Ons wil nie skietgevegte in winkels hê nie, want die koeëls kan onskuldige
bystanders tref," het Michael Broughton, hoof van die
verbruikersgoedereraad van Suid-Afrika (CGCSA).


Hy het verduidelik dat hy nie kinders of winkeleienaars se lewens in gevaar
wil stel nie.


"Ons wil nie hê enigeiemand moet deur 'n weghol-koeël getref word nie, so
sekuriteitswagte sal nie wapens ontvang nie," het hy gesê.


Broughton was die spreker by die dertiende African Congress of Shopping
Centres in Sandton se Konferensiesentrum gewees.


Hy het gesê daar in omtrent 25 rooftogte per maand by winkelsentrums, met
Gauteng heel bo aan die lys.


KwaZulu-Natal en Kaapstad spog met die tweede meeste rooftogte per maand.


- Sapa
What have YOU done for YOUR rights today?
GOSA
Site Admin
 
Posts: 1598
Joined: Sun, 2006-01-29 15:42
Location: South Africa

Return to Die Burger

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests

cron