2009-09-29 : Huisbewoners nou 'n makliker teiken

http://www.dieburger.com <br>dbmening@dieburger.com

Moderators: GenMod, AfrMod

2009-09-29 : Huisbewoners nou 'n makliker teiken

Postby GOSA » Mon, 2009-11-16 09:13

http://www.dieburger.com/Content/MyDieB ... ker_teiken


Huisbewoners nou 'n makliker teiken
deur JOHAN DE LANGE


2009-09-29 02:21


Die onlangse misdaadstatistieke toon 'n groot toename in die getal
huisinbrake die afgelope jaar.


Het dit miskien iets te make met, soos ek verstaan, die groot getal wettige
en gelisensieerde vuurwapens wat ingehandig is vir óf onskadelikstelling óf
vernietiging?


Nou is huisbewoners mos 'n makliker en minder gevaarlike teiken.
What have YOU done for YOUR rights today?
GOSA
Site Admin
 
Posts: 1598
Joined: Sun, 2006-01-29 15:42
Location: South Africa

Return to Die Burger

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests

cron