2009-03-31 : Briewe : Ontwapening in SA geen verrassing nie

http://www.dieburger.com <br>dbmening@dieburger.com

Moderators: GenMod, AfrMod

2009-03-31 : Briewe : Ontwapening in SA geen verrassing nie

Postby GOSA » Wed, 2009-04-15 13:44

http://www.dieburger.com/Stories/Opinio ... 08164.aspx


Ontwapening in SA geen verrassing nie
31/03/2009 06:39:04 PM - (SA)


Kom ek vertel vir u wat my eggenote en ek self op 'n terugvlug met 'n
KLM-vliegtuig van die VSA via Schiphol, Amsterdam, ervaar het.


Ons dogter en haar gesinnetjie woon al sedert 1992 in die VSA.


By een geleentheid op ons terugvlug van Schiphol af, sit daar 'n vrou
afkomstig van Roemenië langs ons en sy raak met ons aan die gesels.


En om 'n lang storie kort te maak, die vrou was verbonde aan die Verenigde
Nasies (VN).


En onder meer vertel sy vir ons dat sy op 'n VN-sending Windhoek toe was en
dat sy by ontwapening betrokke was.


En toe sy die VN se opdrag aan die Namibiese regering oorgedra het, was
haar opdrag die Suid-Afrikaanse regering.


Dit was vir ons wat geweet het dus geen verrassing toe die vuurwapenwet die
lig gesien het nie.


Maar vir ons wat ook meer weet van die eindtyd se dinge, is die wet en die
rede daarvoor sekerlik te verstane.


S.J. (FAAN) Verwey
Eversdal
What have YOU done for YOUR rights today?
GOSA
Site Admin
 
Posts: 1598
Joined: Sun, 2006-01-29 15:42
Location: South Africa

Return to Die Burger

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron