2009-03-09 : Vat polisie ook vas oor vuurwapens

http://www.dieburger.com <br>dbmening@dieburger.com

Moderators: GenMod, AfrMod

2009-03-09 : Vat polisie ook vas oor vuurwapens

Postby GOSA » Wed, 2009-04-15 11:19

http://www.dieburger.com/Stories/Opinio ... 80552.aspx

Vat polisie ook vas oor vuurwapens
09/03/2009 06:27:59 PM - (SA)

Die vier jaar lange vuurwapenlisensie-hernuwingsproses kom binne 'n paar
weke tot 'n einde.

Vir vuurwapeneienaars was dit 'n omslagtige proses. Bevoegdheidstoetse,
kluisinspeksies en onderhoude met familie, vriende en soms die bure vorm
deel van die proses.

Intussen domineer vuurwapenmisbruik deur lede van die SAPD die nuus.

Hulle, die polisie, is nie onderworpe aan die Vuurwapenwet nie. Hulle hoef
nie dieselfde bevoegdheidstoetse af te lê nie. Hul gemoedstoestand word nie
in ag geneem wanneer vuurwapens uitgereik word nie.

Hoekom nie?

Hoekom is die SAPD nie onderworpe aan dieselfde wette as die man in die
straat nie?

Wouter de Waal
Bellville
What have YOU done for YOUR rights today?
GOSA
Site Admin
 
Posts: 1598
Joined: Sun, 2006-01-29 15:42
Location: South Africa

Return to Die Burger

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron