2008-02-16 : Brief

http://www.dieburger.com <br>dbmening@dieburger.com

Moderators: GenMod, AfrMod

2008-02-16 : Brief

Postby GOSA » Fri, 2008-03-07 08:24

Brief, Die Burger 2008-02-16


Wanneer dit by vuurwapens kom, is daar vier reels vir veilige
wapenhantering. Dit is: (1) Hanteer alle vuurwapens asof hulle gelaai is,
(2) Moenie die loop na iets wys wat jy nie wil verwoes nie, (3) Hou jou
vinger van die sneller af tot jy gereed is om te skiet, en (4) Maak seker
van jou teiken en wat agter jou teiken is.


Ek weet nie of die polisieman in die foto oor die Skielik-skieter (DB,
13/2) se haelgeweer gelaai is nie, maar hy breek beslis reel drie en lyk my
ook reel twee. Hierdie is die soort ding wat ons vertroue in die polisie skaad.


Wouter
Bellville
What have YOU done for YOUR rights today?
GOSA
Site Admin
 
Posts: 1598
Joined: Sun, 2006-01-29 15:42
Location: South Africa

Return to Die Burger

Who is online

Users browsing this forum: Google [Bot] and 1 guest

cron