2009-06-26: Jagtersvereniging se wapen-aansoek slaag

http://www.beeld.co.za<br>
Kontak Beeld deur op "Kontak ons" heel onder op die webblad te kliek.

Moderators: GenMod, AfrMod

2009-06-26: Jagtersvereniging se wapen-aansoek slaag

Postby GOSA » Fri, 2009-06-26 14:01

http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/ ... 34,00.html

Jagtersvereniging se wapen-aansoek slaag
Jun 26 2009 01:20:04:463PM - (SA)

Hilda Fourie

Laatslapers wat nog nie hul vuurwapenlisensie hernieu het nie, kan asem skep.

Die SA Jagtersvereniging se aansoek is Vrydagoggend in die Pretoriase hooggeregshof toegestaan dat vuurwapens wat kragtens die Wet op Vuurwapens en Ammunisie van 1969 gelisensieer is, wettig bly totdat 'n aansoek oor die nuwe Vuurwapenbeheerwet afgehandel is.

Dit kan tussen ses en agt maande duur voordat dié aansoek afgehandel is.

Die sperdatum vir die hernuwing van lisensies óf om jou vuurwapen in te handig was aanvanklik Dinsdag (30 Junie).
What have YOU done for YOUR rights today?
GOSA
Site Admin
 
Posts: 1598
Joined: Sun, 2006-01-29 15:42
Location: South Africa

Return to Beeld

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron