2008-02-25 : Brief : Speelgoedwapens

http://www.beeld.co.za<br>
Kontak Beeld deur op "Kontak ons" heel onder op die webblad te kliek.

Moderators: GenMod, AfrMod

2008-02-25 : Brief : Speelgoedwapens

Postby GOSA » Mon, 2008-04-14 07:03

Nqakula knoei onverstaanbaar
Feb 25 2008 05:03:04:330PM - (SA)


http://www.news24.com/Beeld/Opinie/Brie ... 69,00.html


Windbuks, Potchefstroom


Probeer die minister van veiligheid en sekuriteit nou die gewone mens se
intelligensie onderskat?


Ek verwys na die berig “Nqakula wil nou speelgoedwapens verbied” (25
Februarie).


Iemand wat daarop uit is om te roof gaan hom sekerlik nie steur aan ’n wet
wat bepaal dat ’n persoon geen wapens byderhand mag hê nie. ’n Wapen gaan hy
gebruik; maak nie saak wat dit is nie.


Ek verstaan nie hoe die mense dink nie . . .
What have YOU done for YOUR rights today?
GOSA
Site Admin
 
Posts: 1598
Joined: Sun, 2006-01-29 15:42
Location: South Africa

Return to Beeld

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron